DAAR is dade waartoe sommige individue in staat is waarmee die gewone mens hom- of haarself eenvoudig nie kan vereenselwig nie. Byvoorbeeld: die seksuele molestering van kinders. Of om lewende wesens te martel en op te kerf.
Die gemiddelde, normale persoon kan dit oor die algemeen (met goeie reg) nie kleinkry hoe dit vir sommige mense moontlik is om ander mense grusaam en gewelddadig om die lewe te bring nie. Veral as daar geen ooglopende rede daarvoor blyk te wees nie.
Die motivering vir abnormale, sadistiese gedrag is ’n tema wat wyd en syd fassineer en wat die voerbron vorm van verskeie genres in die vermaaklikheidswêreld. Dit laat die dollars konstant inrol...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.