Gratis
Schalk Schoombie
JoernalisSchalk Schoombie is 'n vryskutjoernalis van Alberton. Hy is die skrywer van twee romans, Boomkastele en Rooi haring, 'n nie-fiksie boek, Tot die dood ons skei: Mans wat hul vroue vermoor, en 'n bundel kortverhale, Die nag ruik na spoed. Hy het 'n broertjie dood aan fopnuus en samesweringsteorieë, en kry nie genoeg van goeie flieks en Jack Russells nie.
Kaap vs. Jozi: Watter een is dié uiteetstad?