Boeke | Smulpaap se wêreldleeslys

KERNEELS LEES WYD

Boeke | Smulpaap se wêreldleeslys

KERNEELS BREYTENBACH, ons korrespondent in Pringlebaai, beveel vyf internasionale boeke aan.

Severus Snape was nie so windgat nie

Alan Rickman en sy vrou, Rima, het ’n huis besit in Pringlebaai, waar ek woon. Dit is lekker om te lees hoe hy dit hier gevind het, en terug te dink aan hoe gesteld die locals was om hom sy privaatheid te gun die aande wat hy pizza gaan eet het by Perigators of vis by Hook Line & Sinker. Nou sien mens ook dat sy kop dikwels met heeltemal ander dinge besig was. Tog jammer hy is so onverwags dood. Uit sy dagboeke blyk dit dat hy heeltemal nie windgat was nie en baie goeie smaak gehad het.

Madly, Deeply: The Alan Rickman Diaries is deur Henry Holt & Company uitgegee en kos R656 by Exclusive Books (https://www.exclusivebooks.co.za/product/9781250847959)...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.