Honde bou ’n brug na die ander nasies

MY HOND QURON

Honde bou ’n brug na die ander nasies

Die brug tussen ons en die diere is honde. Hoe meer ons hulle verstaan, hoe meer sal ons onsself verstaan, skryf JAN HORN.

VANDAG gaan ek huil. Ja, ek weet. Cowboys don’t cry – dankie, Naas – en groot mans huil nie. Boerseuns is tough, het pa altyd gesê, jy huil nie.

Te moer met al daai.

My hond, Quron, het terminale kanker. Vandag gaan ek hom veearts toe neem vir die lang slaap. En dan gaan ek hom terugbring plaas toe waar ons vir hom ’n rusplek voorberei het. Soos vir al ons vorige honde. Op elke graf plant ons ’n boom. Vir jare al. En ek gaan huil. Want ek is onbeskaamd ’n hondemens. Behalwe vir my universiteitsjare was ek nog nooit sonder ’n hond nie. Soos my broer sê: ’n Mens is nie ’n mens sonder ’n hond nie; sonder ’n hond maak jy net die aarde onnodig vol...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.