TOE ek en my vrou 22 jaar gelede hierdie huis gekoop het waarin ons nou nog woon, was dit met een rede: Ons wou vir ons kinders ’n ruimte skep naby aan die natuur, met baie wilde dierelewe om ons.
Daar wei nou nog elke dag ’n gesin tarentale in ons tuin. Die eekhorings is so mak dat hulle sommer by die kombuisdeur instap om kos te vra.
Natuurlik het ons mettertyd ook ons eie troeteldiere aangeskaf. Asof daar nie klaar genoeg dierelewe om ons was nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Die dinge wat K**s sien kom