Een vreeslik sosiale gemmerkat
Daar is min dinge wat my so gelukkig maak soos 'n oranje kat. En naas my eie is Jorts beslis die heel oulikste, al ken ek hom net van Twitter af.
Laat verlede jaar het ek 'n tweet raakgesien oor u/throwawayorangecat (https://www.reddit.com/r/AmItheAsshole/comments/rfwgmc/aita_for_perpetuating_ethnic_stereotypes_about/) se geding rondom die nuwe kantoorkat, Jorts. Jorts die gemmerkat is so effens traag van begrip, maar baie, baie cute en hy sukkel met goed soos hoe om homself te was, hoe om nie in die asblik vas te sit nie en hoe om homself nie uit te sluit nie. Jean, die ouer, slimmer skilderkat, probeer hom leer, maar daar is Jorts kop onderstebo in die asblik of sit hy vas in die kas en die skrywer van die AITA-stuk maak planne om die lewe vir Jorts makliker te maak...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.