Carl se skoknuus gee kenners die ritteltits

KUNS VIR PLEBS

Carl se skoknuus gee kenners die ritteltits

TINUS HORN skryf oor kunsmatige intelligensie, wat hy reken basies soos kunsmatige bevrugting is.

EK wil niemand op hol jaag nie, maar as jy bang is vir die dag as masjiene slimmer as mense gaan wees, het ek vir jou slegte nuus: Carl Niehaus het laas week ’n IK-toets teen ’n toaster verloor.

Niehaus, die eerste persoon wie se morele waardes te laag was vir die ANC, hoef nie afgehaal te voel nie. Dis ’n eersteklas toaster, na wat ek verneem. Ons bron kon teen spertyd nie bevestig of die toaster by Carl gaan oorneem as die leier van die een of ander beweging nie.

Carl verteenwoordig nie die gemiddelde mens nie – ek hoop altans nie so nie – maar ek voel dit is die begin van die einde in die stryd tussen mens en masjien...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.