Swendelary as hogere kuns

GAAN GROOT OF GAAN TRONK TOE

Swendelary as hogere kuns

TINUS HORN skryf oor Markus Jooste se kunsversameling en die wiel van geregtigheid wat nie vir almal teen dieselfde spoed draai nie.

WAT sê hulle van diefstal? Gaan groot of gaan tronk toe. Julle outjies wat doodluiters ’n druiwekorrel in Shoprite se vrugte-afdeling in julle kieste prop, moet julle misdadige weë laat staan. Ek vermoed julle het ’n groter kans om ’n oranje overall los te slaan as Markus Jooste.

Dié het mos per ongeluk 12 ekstra nulle op sy foon se optelmasjien ingetik het toe hy Steinhoff, sy destydse maatskappy, se waarde wou bereken. Dit was ’n ou foon, na wat ek verneem.

Sulke foute sluip maklik in, soos net laas week met Markus se kunsversameling gebeur het. Die sheriff het sy perd se leisels tussen ’n Lexus en ’n Kombi op Markus se werf vasgemaak toe hy daar aangedoen het op ’n welwillendheidsbesoek...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.