Eksklusief: Zuma is uit Oom Paul se beendere gekloon!

DIE ROL VAN DIE HOUTKAPPER

Eksklusief: Zuma is uit Oom Paul se beendere gekloon!

Na aanleiding van Jacob Zuma se vrylating (nadat hy nie opgesluit was nie) het TINUS HORN tot die besef gekom dat Oom Paul en Oom Jacob se stories albei klein variasies op dié van Rooikappie is.

DIE doel van die lewe is om so veel aktiwiteite as moontlik te ontduik, soos almal weet. Maar tronk toe gaan is op sig self nie veel van ’n aktiwiteit nie, so Jacob Zuma kan gerus sy selfvoldane grinnik in sy sak steek, langs Carl Niehaus, wat luidens gerugte begin muf.

Zuma is mos die afgelope week vrygelaat, nadat hy nie opgesluit was nie.

Ewenwel. Dit was Maandag Paul Kruger se verjaardag, en die  groot nuus van die week is die wetenskaplike bevinding, soos in die opskrif vermeld...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.