VOLGENS 'n baie ou en dikwels herhaalde grappie wat feitlik niemand snaaks vind nie, is daar net 10 soorte mense in die wêreld: dié wat binêre kode verstaan, en die res.
In die verlede het binêre denke so effens gehelp om rekenaars te verstaan, want die blikbreine kon hulle ding doen omdat enige taak uitgedruk kan word as 'n permutasie van ene en nulle; 'n klomp opeenvolgende skakelaars wat elkeen op enige tydstip nét aan of af kan wees.
Binêre kode is nog steeds belangrik, maar help nie noodwendig om die komplekse programmatuur te begryp rondom kunsmatige intelligensie en masjiene wat tot selfonderrig in staat is nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Elon: hoëpriester van pop culture