Die hoëpriester van pop culture

ELON MUSK:

Die hoëpriester van pop culture

Nie ’n dooie woord word oor Musk gespreek sonder dat ’n hele koor van mense presies die teenoorgestelde verkondig nie. WILLEM KEMPEN kon nie veel uitsonderings op dié reël vind nie.

ELON MUSK is ’n Nikola Tesla of ’n Thomas Edison; briljant, visioenêr, eksentriek, en sy tyd so ver vooruit dat hy sukkel om te verstaan waarom die gepeupel se reëls ook vir hom moet geld.

Nee, glad nie, sê ander – Musk is nader aan ’n John DeLorean, net met heelwat meer geluk aan sy kant; nader aan ’n Jean Paul Getty wat nie twee keer sal dink voor hy oor ander mense loop om sy eindelose ambisie te vervul nie.

Musk het eiehandig die wêreld oortuig dat ’n motor met 'n elektriese enjin en ’n battery nie net beter vir die omgewing as ’n binnebrandenjin kan wees nie, maar ook kragtiger, begeerliker en meer bekostigbaar...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.