MENSEREGTEDAG word elke jaar klokslag in Suid-Afrika gedenk, maar is daar werklik iets om te vier? Om periodiek ’n kruisie te gaan trek terwyl jou kinders honger ly, ’n minderwaardige opvoeding en gesondheidsorg ontvang en daar van menswaardige lewensomstandighede weinig teken is, maak ’n bespotting van dié viering. Maar dit is Suid-Afrika.
Verder noord word onskuldige burgerlikes, bejaardes, swanger vroue en babas gebombardeer. En ek verwys nie net na wat tans in Oekraïne gebeur nie. Infrastruktuur word vernietig. Mense ly, vlug en sterf.
En terwyl dit met mense gebeur, wil jy oor diereregte skryf?! ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Demokrasie is dood, laat die masjiene besluit