Die einde van meritokrasie?

‘MERIETE IS ’N VERDIGSEL’

Die einde van meritokrasie?

Die elite se beskerming van hul bevoorregte posisie ten koste van nuwe potensiële toetreders, saam met hul minagting van die ‘deplorables’, gee aanleiding tot ’n opwelling teen die meritokrasie. DOUW STEYN het gaan oplees oor dié rebellie.

“MERIETE is ’n verdigsel.”

Dit is die openingsin van Daniel Markovits se The Meritocracy Trap.

En daar kraak die fondasie waarop die huidige Westerse beskawing tans stut. Saam met die opkoms van die demokratiese bestel het ons afskeid geneem van die aristokrasie waar toegang tot finansiële, politieke en sosiale mag as ’n geboortereg aan sommige mense gegee is. Indien jy gelukkig was om uit die regte bloedlyn te kom, het jy die beste skole en universiteite bygewoon ongeag jou intellektuele vermoëns...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.