Sosiale media word blameer vir die vlaag van slenternuus en waninligting wat die voortbestaan van die demokrasie bedreig, maar DOUW STEYN meen dít kan misleidend wees en keer dat die werklike probleem hanteer word.
Bygesê, daar is twyfel of dit ooit bestaan het. Daar was en is steeds baie waarhede. Elkeen van ons het 'n stukkie daarvan, en soms wanneer ons saamwerk, mekaar se bona fides onvoorwaardelik aanvaar en ruimte laat vir kontrabetoog, kom ons baie naby aan 'n waarheid vir die spesifieke periode.
En dit is hoe dit moet wees. Anti-fundamentalisties. Pragmaties. Niemand het die alleenreg op die waarheid nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DIE WIS EN DIE ONWIS
Die waarheid is ’n leuen
Sosiale media word blameer vir die vlaag van slenternuus en waninligting wat die voortbestaan van die demokrasie bedreig, maar DOUW STEYN meen dít kan misleidend wees en keer dat die werklike probleem hanteer word.
Deel
DIE waarheid is lankal dood.
Bygesê, daar is twyfel of dit ooit bestaan het. Daar was en is steeds baie waarhede. Elkeen van ons het 'n stukkie daarvan, en soms wanneer ons saamwerk, mekaar se bona fides onvoorwaardelik aanvaar en ruimte laat vir kontrabetoog, kom ons baie naby aan 'n waarheid vir die spesifieke periode.
En dit is hoe dit moet wees. Anti-fundamentalisties. Pragmaties. Niemand het die alleenreg op die waarheid nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Douw Steyn
SkrywerDouw is nie ’n kenner, sosiale aktivis of kampvegter nie. Hy skryf soms oor dit wat hom interesseer.