En wat daarvan as die Heilige Gees ’n vrou is?

JOACHIM SE BYBELSE PROFESIE

En wat daarvan as die Heilige Gees ’n vrou is?

Die huidige polemiek oor God se geslag is natuurlik nie nuut nie. Amper agt eeue gelede het twee vroue hieroor byna die loop van die geskiedenis verander. DOUW STEYN het gaan oplees oor die twee en die feministiese Era van die Gees wat die toe bestaande orde senuagtig gehad het.

EK kan nou werklik nie onthou of Sondagskool pertinent vir my geleer het die Heilige Gees is manlik nie. Ek het net aanvaar alle (godsdienstige) gesagsfigure is mans. Hoe dan anders?

So doen ek toe ’n bietjie opleeswerk om die huidige afdwingers van die “God is manlik”-brigade te ondersteun. Hierdie uitstekende werk om te verhoed dat ons ons skuldig maak aan die oortreding van die groot gebod teen afgodery het mos alle hulp nodig.

En waar is daar ’n beter voorbeeld as die inkwisiteurs van ouds? As daar nou een heerskare is wat werklik hul roeping met vurige ywer gevolg het, was dit die ketterjagters. Met of sonder die pouslike bul het hulle gepoog om ’n meer gesuiwerde toekoms vir ons almal na te laat...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.