Spanning tussen Russe en VSA so erg soos met Koue Oorlog, en ...
WÊRELDNUUS
Spanning tussen Russe en VSA so erg soos met Koue Oorlog, en Oekraïne wil uit
Die komplekse dinamika in die streek, insluitend Oekraïne wat deel van Navo wil wees, beteken ’n uitgerekte konfrontasie is waarskynlik, berig REUTERS.
DIE verhouding tussen Rusland en die VSA is nou naby aan waar dit was tydens die Kubaanse Missielkrisis van 1962, het Dmitri Kiseljof, die aanbieder van die gewilde Russiese TV-nuusprogram Vesti Nedeli, Sondag gesê.
Dis maklik om hierdie tipe kommentaar vanuit die buiteland as hiperbool deur 'n uitgesproke TV-nuusman af te maak. Maar die kommentaar van Kiseljof, wat hoof is van die staatsbeheerde nuusagentskap Rossiya Segodnya en wat deur die Europese Unie gesanksioneer is weens sy rol in Rusland se beslaglegging op die Krim (wat aan Oekraïne behoort) in 2014, dui op 'n ongemaklike waarheid.
Die verhouding tussen Rusland en die Weste is nou op die swakste sedert die Koue Oorlog, en daar is talle moontlikhede vir eskalering. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Deel
Deel
Volgende artikel