SINAGOGES VAN STORIES
Die bib in jou kop is brandbestand
Moenie vir jou 'n skat op aarde bymekaarmaak nie, eggo een van haar vroegste boeke, die Bybel, in die kamers van haar kop, waar mot en roes kan verniel en diewe inbreek en steel nie. Maar sy luister nie, skryf DEBORAH STEINMAIR.
SINAGOGES VAN STORIES
Die bib in jou kop is brandbestand
Moenie vir jou 'n skat op aarde bymekaarmaak nie, eggo een van haar vroegste boeke, die Bybel, in die kamers van haar kop, waar mot en roes kan verniel en diewe inbreek en steel nie. Maar sy luister nie, skryf DEBORAH STEINMAIR.
DEEL
ONS hande is rou gewas. Lelike ligblou weggooimaskers bedreig die koraalriwwe. Teaters sluit. Geestesgoedere verbrand tot roet. Ons was deur al die fases van rou en nou, nou is die kollektiewe stemming blaah.
Geseënd is diegene met 'n verterende passie wat die werklikheid kan hokslaan. Ek is 'n pakrot, 'n eekhoring, 'n opgaarder. Ag, daar bestaan nie 'n beter woord as “hoarder” nie.
Herinneringe los soos drome op en geheue is onbetroubaar, daarom wil ons aan iets tasbaars vasklou, die verlede ruik en voel. Moenie vir jou 'n skat op aarde bymekaarmaak nie, eggo een van my vroegste boeke, die Bybel, in die kamers van my kop, waar mot en roes kan verniel en diewe inbreek en steel nie. Maar ek luister nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelDEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.