OUDPRES. KGALEMA MOTLANTHE haal die struggle-digter Keorapetse Kgositsile aan wanneer hy die kompleksiteit van die lewe in Suid-Afrika verduidelik: “The present is a dangerous place to live.”
Die land “gaan tans deur 'n moeilike tyd”, sê Motlanthe, wat vir agt hoë-oktaanmaande as president ingestaan het, vanaf September 2008 toe Thabo Mbeki uitgewerk is totdat Jacob Zuma as president beëdig is.
Hy oordryf nie. Vroeg in April vanjaar, toe hierdie onderhoud gedoen is, het die vigilante-groep Operation Dudula en ander xenofobiese groeperinge hulle weg deur Gauteng gewerk met die doel om buitelanders – met of sonder die nodige dokumentasie om hier te wees – landuit te dryf. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.