Feesaanbod: Spaar 20% op ’n Vrye Weekblad-intekening of 30%...

Feesaanbod: Spaar 20% op ’n Vrye Weekblad-intekening of 30% op ’n geskenkbewys

Lees elke week 'n nuwe uitgawe op ons webblad of app

Let wel: hierdie aanbod is nie meer geldig nie. Kyk gerus na ons ander intekenpakkette hier.

 

Sokkies of 'n nuwe das? Nee wat. Gee liewers vir jouself – of vir jou familie en vriende – hierdie jaar 'n geskenk wat jou nog lank ná Kersfees gelukkig gaan maak.

Ons bied jou 20% afslag op 'n standaard maandelikse Vrye Weekblad-intekening, asook 30% afslag op 'n inteken-geskenkbewys vir iemand anders.

Ons intekenaars het volle toegang tot al die inhoud op ons webblad, waar elke Vrydag se nuwe uitgawe verskyn. Jy kan ook elke week se uitgawe aflaai en lees op ons app vir Apple- of Android-toestelle, en jy kan daaglikse nuusbriewe per e-pos ontvang met eksklusiewe artikels deur die Vrye Weekblad-redakteurs en ander skrywers. 

Ons spesiale feestyd-aanbiedinge:

>> Koop 'n standaardpakket vir slegs R80 per maand

>> Koop 'n pensioenarispakket vir slegs R65 per maand

>> Spaar 30% op 'n Vrye Weekblad-geskenkbewys


Bepalings & voorwaardes

Hierdie aanbod is geldig tot 11 Januarie 2021. Dit is slegs beskikbaar vir individue en vir nuwe intekenaars hier op ons webblad. Bepalings en voorwaardes geld.