15 vrae aan Lynthia Julius

WAT KYK/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE

15 vrae aan Lynthia Julius

Sy was nog in die waas van wen toe LAUREEN ROSSOUW aan Lynthia Julius ons 15 vrae gestuur het. Dié digter is pas R30 000 ryker nadat sy die Woordfees se kortverhaalkompetisie gewen het. “Plat lê soos ’n Minora blade” word opgeneem in Wild, die Woordfees se sewende kortverhaalbundel.

1. Wat doen jy as die krag afgaan?

Iets wat my ma my oor sal bedood.

2. Wat lees jy eerste elke oggend?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.