Onderhoud met ’n onderhoudvoerder

LIEWER SLYT AS ROES

Onderhoud met ’n onderhoudvoerder

Haar onderhoud met die rubriekskrywer Murray la Vita was net die eerste ronde, skryf LAUREEN ROSSOUW. Die volgende gesprek sal oor reis gaan en die een daarna net oor flieks, want ‘daar is nog baie waar dié vandaan kom’.

MURRAY LA VITA vertel my hy het eenkeer langer as vyf uur deurgebring by iemand met wie hy ’n onderhoud gevoer het. Maar hy doen dit nie meer nie, want hy maak te veel werk vir homself.

Ek en hy het amper ses uur lank gesels En dit het oor hóm gegaan. Maar hy vra terug uit. Want hy stel só belang: Wat dink jy hiervan? Doen jy ook dit? Hoekom dink jy is dit so? Hy is vrygewig met homself. Hy deel en vertel en vat aan my mou terwyl hy praat. Ek weet hy voel die lap. Hy is baie visueel. Ek het lank gedink of ek nou alles gevra het wat ek wou weet en ek weet ek het nie.

Hier is Murray voorlopig in sy eie woorde:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.