Die Queen se Riversdal-entourage

’N DROOM OOR ’N TUINPARTY

Die Queen se Riversdal-entourage

LAUREEN ROSSOUW se ma het haar grootgemaak om gereed te wees wanneer sy eendag Buckingham-paleis toe genooi word. Die Queen se jubileum-tuinparty sou die kroon span.

LAAS week droom ek ons tuinbouklub word genooi na die koningin se jubileum-tuinparty by Buckingham-paleis. Dis ’n groot eer. Ek is baie opgewonde en vir die okkasie laat maak ek vir my ’n ligpienk bouclé-Chanelpakkie, ek leen my ma se swart pêrelstring en ek het reeds die perfekte paar kitten heels om daarby te dra. Om die storie te dek stuur die Sunday Times hul befaamde skrywer Lin Sampson (wat beweer dat sy ’n agterkleinniggie van Nancy Mitford is) saam. Ek ken haar, sy’s groot sports en ons besluit om ’n kamer te deel.

Dis die oggend van die tuinparty. Net toe ek wil aantrek, kom ek agter my uitrusting is weg.

Ek soek orals. Almal help, maar dis nêrens. Die bus wag al buite.  ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.