AS ek aan die 1980’s dink, moet ek na foto-albums kyk om te onthou hoe dit was.
Op elke foto staan ek in dieselfde rooi skirt en rooi skoene. En op elke foto is ek saam met ’n kind. Ons lyk nie eens of ons bymekaar pas nie. Die kind is opgedress en ek lyk soos die oppasser. My man feature nêrens nie.
Dis hoe dit was. Ons is die loser-ouers van die millenniërkinders (1981-1996) wat elke wakker oomblik van elke dag aan hulle opvoeding gewy het. Hulle is bestudeer, geanaliseer, gemonitor, aangemoedig, geprys en beloon. Ons kon skaars oorleef...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Nie mooi of lelik nie, net modern