Virale roem vir ouma en oupa
Baddiewinkle vat, soos haar naam aandui, geen kaf nie. Sy is 92 en 'n internetsensasie. Haar slagspreuk, “Stealing your man since 1928", is so gewild dat tieners en jong mense dit nadoen.
Op Instagram, waar 3.3 miljoen mense onder wie Miley Cyrus en Rihanna haar volg, plaas Baddiewinkle foto's van haarself in helder oranje of pienk of elektriese blou lateks (laasgenoemde vir haar eksman se begrafnis), bikini's, korsette, lycra, fop-pels, vere-boas en glinsterhoede. Sy pimp haar elektriese bromponie, prul vir die kamera in afkap-sportmotors en dra skelpienk lipstiffie en byderwetse brilrame. Haar alomteenwoordige kierie is beplak van die blinkers...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.