“KYKIE, brudder, loep eirre man. Ek het rêragie vi’ oggend vroeg opgestaan vi’ dié kakkie.”
Franklin van der Heever (44) het een oggend ’n man wat hom met ’n mes gedreig het vir petrolgeld met dié woorde weggejaag. Die man se kar het glo in Jip de Jager-rylaan in Bellville sonder petrol gaan staan. Uit desperaatheid het die man ’n entjie verder gestap na waar Franklin elke weeksoggend tussen 05:00 en 10:00 staan, besig om koerante te verkoop.
“Daai oggend het ek besef mense sal enigiets doen om kos oppie tafel te sit. Selfs ’n anne man se koerantgel’ try afvat.”..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.