Katarsis in die Tankwa

PLEK VAN DORSTE

Katarsis in die Tankwa

FLORENCE DE VRIES vertel van die anderwêreldse isolasie wat sy en haar gesin in die Tankwa-Karoo beleef het, van die wye ooptes, van die verlatenheid en onuithoubare droogte, maar ook van die gesmelte pienk-en-blou skemerpanorama en die allermooiste poeierkwasse.

“KYK, mamma. Net sy bene het oorgebly…”

My vyfjarige dogtertjie tel versigtig die pragtige wit werwels van ’n skaapgeraamte op om dit van nader te beskou.

“Miskien was hy die gelukkigste skapie op aarde.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.