×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Toi-toi in die 80’s deur die lens van teologie

BY NABETRAGTING

Toi-toi in die 80’s deur die lens van teologie

Die betrokkenheid van die Tokkies van die fakulteit teologie aan UWK by die bevrydingstryd is vir die eerste keer geboekstaaf in die vorm van ’n bloemlesing, Tokkies: Reflections on Solidarity. Die universiteit én die fakulteit was ’n plek waar menslike ervarings en spirituele groei gemobiliseer is om verandering te bring deur dade wat solidariteit verteenwoordig, vertel Florence de Vries.

Oubaas Vorster, Oubaas Vorster

Slaap jy nog, slaap jy nog?

Hoor hoe skreeu die kinders..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.