POLITIEKE NOTABOEK | So rogue soos die Spook van Uniondale

BEKGEVEGTE AAN ALLE KANTE

POLITIEKE NOTABOEK | So rogue soos die Spook van Uniondale

Jy kan jou leuen so blatant maak as wat jy wil. As jy dit genoeg keer herhaal, al sê die feite ook wat, gaan ’n helse klomp mense jou glo, skryf MAX DU PREEZ.

DIE rogue unit is dood. Lank lewe die rogue unit. Soos die Spook van Uniondale.

Die “rogue unit” se regte naam was die Hoërisiko-Ondersoekeenheid (HRO) van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, maar omtrent niemand ken dit by dié naam nie.

Die storielyn van die drama rondom die eenheid oor die laaste ses jaar is een wat selfs Deon Meyer jaloers sou maak. Dit is ook een wat akademici wat in disinformasie, teen-inligting, samesweringsteorieë en propaganda spesialiseer, vir jare kan besig hou...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.