’N BOEKBEDONNERDE KRISMIS | 25 boeke vir jou Kerskous

'N FEESTYD-LEESFEES

’N BOEKBEDONNERDE KRISMIS | 25 boeke vir jou Kerskous

Vir ons feestyd-leeslys het ons ons vriende by vyf van ons gunstelingboekwinkels gevra watter boeke vanjaar 'n besonderse indruk op hulle gemaak het. Saamgestel deur ANNELIESE BURGESS.

Kalk Bay Books, Kaapstad

Kalk Bay Books is 'n oase agterin 'n stegie langs die woelige hoofpad wat al langs Valsbaai se kurwes kronkel. Dié boekwinkel is 'n instelling by die leftie-bohemers van die “South Pen", maar ek maak altyd 'n draai daar wanneer ek in die geweste is, want daar is iets aan hierdie boekwinkel wat 'n mens net gelukkig maak. Miskien is dit die seelug. Bel hulle by 021 788 2266. Hier is die gunstelingboeke van dié winkel se span, Audrey, Carmen en Mary-Ann.

Fox 8 deur George Saunders..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.