Die lewe deur ’n filosofiese lens

DÓÉN IETS DAAROMTRENT

Die lewe deur ’n filosofiese lens

Hoe kan 'n mens die rouproses vooruitloop? Wel, jy kan begin deur jouself so nou en dan af te vra of die mense vir wie jy lief is, dit weet, skryf FLORENCE DE VRIES.

Ek is die tipe persoon wat minstens een keer ’n jaar die konsep van hermeneutiek moet gaan opsoek. Hoekom? Omdat ek, ondanks die talle kere wat ek hermeneutiek in my daaglikse lewe beoefen, steeds nie die woord self onder die knie kan kry nie. Seker omdat ek my jaarliks in dieselfde definisie vasloop: “Hermeneutiek is die gebruik van hermeneutiese metodes.” Oukei.

Lag of gaap maar as jy wil, maar filosofie – die totale konsep – is onderliggend aan talle aspekte van die moderne lewe. Tog is die blote gedagte daaraan soms net te recherché.

Daar is nie ’n oorvloed mense wat te veel oor filosofie wil nadink nie. Nie as jy eintlik net in die tyd van Covid-19 sit en wonder hoekom daar ewe skielik so baie Kerspartytjies in jou dagboek is en jy nie die vaagste benul het hoe jy dit in hierdie tye gaan oorleef nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.