Hoe op aarde kanselleer mens jou TV-lisensie?

UIT DIE BOKS

Hoe op aarde kanselleer mens jou TV-lisensie?

Het jy al probeer om jou TV-lisensie te kanselleer? Hierdie kan dalk 'n bietjie help, maar dit bly maar 'n misterieuse gesukkel, skryf WENDY KNOWLER.

DIS een van die land se grootste geheimenisse. 

Hoe op aarde kanselleer ’n mens jou TV-lisensie suksesvol as jy en jou lewensmaat se paaie skei, jy emigreer, jy jou TV verkoop of weggee, dit gesteel of teruggeneem word, of dit om watter rede ook al nie meer het nie?

Die sleutelwoord hier is “suksesvol”, want baie mense het al die SAUK in kennis gestel van hulle voorneme om hulle TV-lisensie te kanselleer, niks teruggehoor nie, en dan later ’n brief van die SAUK se prokureurs kry wat eis dat hulle betaal...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.