Die dag toe die Vetterivier afkom

DIS MOS ONS EEND

Die dag toe die Vetterivier afkom

Toe die stormvloed Riversdal tref, kry LAUREEN ROSSOUW kans om dalk uiteindelik een van daardie kinders te word wat deur ander beny word.

VIR hierdie dag wag ek al lank. Daar was ’n wolkbreuk in die berg. Dit het die vorige nag meer as drie duim gereën en die Vetterivier kom af. 

Dis die periode voor pouse, die interkom in ons klas gaan aan. Dis die skoolhoof: “Al die plaaskinders moet sorg dat julle oor die Steg kom voor die water oor die brug spoel. Die busse wag by die agterhek. Die ander gaan aan met julle skoolwerk.”

Ek kan my geluk nie glo nie. Vir die eerste keer ooit, ék ook. Ons huis is anderkant die Steg. Ek wys niks, gryp my goed, gooi dit in my boeksak en maak dat ek buite kom – elke tree bewus van die dorpskinders se oë op my...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.