The French Connection

GEE MY ’N DAKKAMER IN PARYS

The French Connection

Al het die meeste van ons Afrikaanse Afrikane nie ’n druppel Franse bloed in ons are nie, bedwelm daardie land ons. O, die kos, die styl, die finesse, om van daardie lieflike, verleidelike uitspraak nie eens te praat nie! LAUREEN ROSSOUW skryf ontluisterend, maar steeds onder die invloed oor la vie française.

WAT is dit met ons en die Franse?

Vra maar vir enige Afrikaner waar sy voorsate vandaan kom, dan hoor jy hoeveel sê: “Ons is Frans.” Al was net een van die vier grootouers verlangs ’n Hugenoot. Duits en Hollands kry nie dieselfde aftrek nie. (Dit maak nie saak dat die handvol Franse Hugenote so gou as moontlik Hollands moes leer praat om hier te kon aanbly nie.)

Jy is veel eerder Piet Malherbe as Piet Minnaar...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.