KLEIN SATERDAG | 13,000,000,000 jaar die verlede in (en klimaat ...

NUUS, MAAR OOK NIE NUUS NIE

KLEIN SATERDAG | 13,000,000,000 jaar die verlede in (en klimaat en krieketknoeiers)

Die eerste beelde vanaf die James Webb-ruimteteleskoop, Russiese beroepswedders wat geval het vir 'n goedkoop nabootsing van die IPL-krieket, die wederkoms van Die Patriargie, en wenke oor die stryd teen klimaatsverandering wat jou nie jou polse sal wil laat afkou nie. Deur ADRI KOTZÉ, ANNELIESE BURGESS, HANLIE GOUWS en WILLEM KEMPEN.

Beter, skerper, vinniger en báie ouer

Ná jare se vertragings, tegniese probleme, weerstandige burokrate en 'n koste wat reeds minstens 20 keer meer as die aanvanklike begroting is, is die eerste foto's afkomstig van die James Webb-ruimteteleskoop (#JWST) die wêreld ingestuur.

Die resultate is skouspelagtig, anders as met Hubble, die Webb-teleskoop se voorganger wat aanvanklik 'n enorme verleentheid (https://www.skyatnightmagazine.com/space-missions/what-was-wrong-with-hubble-mirror-how-was-it-fixed/) vir Nasa was voordat die meeste probleme uitgestryk kon word...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.