‘Hoerkind’ en die oerwond

RESENSIE

‘Hoerkind’ en die oerwond

Herman Lategan het haar tot trane geskryf in sy boek Hoerkind: Die memoires van ’n randeier. Sy memoires is bitter onderhoudend, onthutsend eerlik en onmoontlik om neer te sit, sê DEBORAH STEINMAIR.

HOERKIND van Herman Lategan het my diep ontroer. ’n Gemeenskaplike vriendin het met hom baklei oor die titel, wat volgens haar onvanpas is.

Ek dink dis bitter treffend. Moeders, dit weet terapeute, is slaansakke. Psigiese wonde moet ontknoop word tot by hierdie oerknop. Ek het êrens gelees Joodse mense vorder moeilik in terapie omdat hulle dit nie regkry om die ma te verguis nie.

As jy iemand tot in die murg wil vloek, in enige taal, beswadder jy hul ma. Jou ma se poes. Son of a bitch. Hijo de puta. Nyo kanyoko in isiXhosa: jou ma se vagina.  ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.