Wie de ongeluk kan jy toelaat om jou motor te bestuur?

GAAN KYK DADELIK NA JOU VERSEKERING

Wie de ongeluk kan jy toelaat om jou motor te bestuur?

As die persoon wat jou motor bestuur nie op die versekeringspolis benoem is nie, hoef die versekeraars dalk nie uit te betaal wanneer daar 'n ongeluk is nie, skryf die verbruikersjoernalis WENDY KNOWLER .

IS jy absoluut seker wie jou versekerde motor “mag" bestuur as jy suksesvol van die versekering wil eis?

As jy hoegenaamd twyfel, smeek ek jou om jou polis te vind en baie versigtig te gaan lees wat dit oor bestuurders sê. 

Baie versekeraars stel net belang in die gereelde bestuurder – die persoon wat die motor die dikwelsste bestuur – en bereken hulle premie op die risiko van daardie bestuurder: Dit is hoofsaaklik gegrond op ouderdom, bestuurservaring en geskiedenis van eise...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.