15 vrae aan Cintaine Schutte

WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE

15 vrae aan Cintaine Schutte

Op 35 ry dié aktrise die kruin van die suksesgolf (dis 'n cliché , maar dis waar – soos alle clichés). Sy deins nie terug vir LAUREEN ROSSOUW se priemende vrae nie, wel vir paddas.

1. Wat lees jy eerste elke oggend?

Hang af met watter boek ek in daardie stadium besig is. Andersins is my “go to” is The Holistic Psychologist of The New Yorker aanlyn.

2. Waarna luister jy in die kar?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.