15 vrae aan Gerda Taljaard

WAT EET/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE

15 vrae aan Gerda Taljaard

Met die R300 000 wat Gerda Taljaard gewen het toe die kykNET-Rapport-prys onlangs aan haar toegeken is vir haar roman Vier susters wil sy onder meer reis. Nogal Rusland toe, sê sy vir LAUREEN ROSSOUW, as die land dalk eendag nie meer so non grata in die beskaafde wêreld is nie. Sy beantwoord ons vrae.

1. Waarna luister jy in die kar?

My mixtapes met al my gunstelinge daarop – ’n party list, ’n jazz-versameling, en ’n klassieke sameflansing. Dus enigiets van Anna von Hausswolff tot Arvo Pärt. 

2. Met watter fiksiekarakter identifiseer jy jou?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.