Ons 18 beste Afrikaanse boeke van 2021 (plus 3 immergroenes)

2021 SE GOUES

Ons 18 beste Afrikaanse boeke van 2021 (plus 3 immergroenes)

ELNA VAN DER MERWE en DEBORAH STEINMAIR kies hulle beste Afrikaanse boeke van die jaar – in geen spesifieke volgorde nie. Behalwe vir Ronelda Kamfer se Kompoun wat Elna se gunstelingboek van die jaar is omdat sy nog nog nie so iets gelees nie het nie. Sy is verstom dat sy niks weet van die lewe van taalgenote wat in die boek beskryf word nie. En P.P. Fourie se ’n Hart is so groot soos ’n vuis en Irma Venter se Minder as niks verskyn op albei lyste, en bekom dus 'n dubbelgoud van ons #boeksusters.

  • 10 Desember 2021
  • Mense & Kultuur
  • 15 min om te lees
  • artikel 7 van 28
  • Deborah Steinmair en Elna van der Merwe

Elna se ses bestes 

Ronelda S. Kamfer se roman Kompoun handel oor die grootwordjare op ’n plaas in die Overberg en word om die beurt vertel deur Nadia en haar nefie Xavie (Xaviar).

“Ons twee moet die storie saam vertel, want in ons familie leer die grootmense die kinders om te lieg. Ek en Xavie operate soos die Praetorian Guide vir die McKinney Empire, try om die waarheid te unearth en te protect, maar mainly wil ons die hele empire dismantle. Ons familie try te hard om ons te maak glo dat familie iets is, iets meer as ’n accident, but hulle is baie kak daa in. Rule one van indoctrination: give them something they think they can’t live without, but ek en Xavie weet een ding vir ’n feit: ons kan sonder die naies klaa kom, almal van hulle.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.