Kom ons hoop Gen Z lei ons na ’n nierassige toekoms

VORENTOE

Kom ons hoop Gen Z lei ons na ’n nierassige toekoms

Die jonger garde is vryer as die ouer generasies en het 'n werklike behoefte aan 'n meer gelyke gemeenskap, skryf VINCE VAN DER BIJL na aanleiding van die verslag wat hierdie week aan Krieket SA voorgelê is.

  • 10 Desember 2021
  • Vrye Denker
  • 4 min om te lees
  • artikel 8 van 28
  • Vince van der Bijl

Rassisme, geslagsgebaseerde geweld en ander vorme van vooroordeel behoort geen plek in ons samelewing te hê nie. Dit is 'n gegewe. Maar om 'n mens te wees beteken ons sukkel dikwels om die destruktiewe lesse te filtreer wat ons in ons kinderdae geleer het. Organisasies sit met dieselfde probleem. 

Elke generasie pas sy lewensbenadering aan soos wat die wêreld aanpas by die veranderinge wat op hom afgedwing word. 'n Voorbeeld hiervan is dat maatskappybase in die Tweede Wêreldoorlog sy aan sy met grysboordjiewerkers geveg het, wat 'n sterk band en vertroue tussen álle soldate meegebring het. Dit het 'n generasie geskep wat 'n meer regverdige samelewing aangegryp het en wat sosialistiese ekonomiese hervormings meegebring het, waaronder die National Health Service (NHS) in Engeland. Daardie generasie het ubuntu verstaan.  

Onder Nelson Mandela het Suid-Afrika ubuntu kortstondig verstaan en uitgeleef. Maar dit lê nou dormant, begrawe onder korrupsie en eiebelang, en wag om heropgewek te word. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.