15 vrae aan Azille Coetzee

WAT EET/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE

15 vrae aan Azille Coetzee

Papierpoppe laat die filosoof en skrywer Azille Coetzee nie koud nie, ook nie sweetbreads nie. Sy verras (en bederf) LAUREEN ROSSOUW met ’n leeslys so lank soos die Desembervakansie.

1. Wat lees jy eerste elke oggend?

Instagram.

2. Wat luister jy in die kar?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.