IMAM BAYILDI is ’n gesogte gereg.
Dis Turks vir “die imam het flou geval”. Van vreugde oor eiervrug gestop met uie, knoffel en tamatie en baie stadig gekook in gellings olyfolie. As jy self wil probeer:
Daar’s sekerlik ’n Qatariese ekwivalent ná verlede Sondag se openingswedstryd. ترك الأمير فوطه تتدلى, oftewel tark al'amir fawatuh tatadalaa, oftewel “die emir het sy kieste laat sak", aldus Google Translate...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.