WAT'S die kanse dat twee Formule Een-motors identiese tye oor ’n enkelrondte om enige gegewe baan aanteken?
Bitter, bitter, bitter skraal. As dit een maal per skrikkeljaarsiklus sou gebeur, is dit meer as baie.
Wat moet mens dan dink van die wegspringrooster vir 1997 se laaste Grand Prix op Jerez in Spanje? Jacques Villeneuve het troonposisie met ’n tyd van 1:21,072 losgejaag. Met identiese tye tot by die derde desimaal was Michael Schumacher en Heinz-Harald Frentzen tweede en derde...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.