SELFS vir iemand soos Adolf Hitler was dit ’n radikale stap: In 1933, in sy eerste jaar as kanselier van ’n Duitsland wat nog nie eens begin ontsnap het aan die verarming en vernedering van die Eerste Wêreldoorlog en die Groot Depressie nie, het hy aangekondig dat sy Nasionaal-Sosialistiese regering ’n enorme bedrag geld aan Mercedes en Auto Union sou gee met die opdrag: Die Derde Ryk sál Europa se Grands Prix oorheers.
En dis presies wat gebeur het. Tussen Rudi Caracciola van Mercedes en Bernd Rosemeyer van Auto Union (die voorloper van Audi) was die Duitsers feitlik onoorwinlik. Dit het die res van Europa in sommige gevalle dekades gevat om in te haal op die tegnologie wat motors soos die Auto Union V16 Streamliner en die Mercedes-Benz SSKL moontlik gemaak het.
Die Britse motorjoernalis Jim Wiseman het ’n TV-reeks met die naam Hitler’s Supercars (https://www.channel4.com/programmes/hitlers-supercars) oor dié era gemaak, en in 2020 daaroor gesê: “Wat ek ... ewe interessant gevind het, was hoe die Nazi's – en veral [die Nazi-propagandabaas] Josef Goebbels – motorsport geneem het en dit omvorm het in ’n sport vir entoesiaste wat die [Duitse] volk agter hulle sou kon verenig.”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
FORMULE EEN
Oranje manne, selfs in Nazi-Duitsland sou mense nie sommer so iets toejuig
F1-entoesiaste kla soms oor hoe verpolitiseerd internasionale motorsport geword het, maar eintlik was dit nog nooit anders nie, skryf WILLEM KEMPEN.
Deel
SELFS vir iemand soos Adolf Hitler was dit ’n radikale stap: In 1933, in sy eerste jaar as kanselier van ’n Duitsland wat nog nie eens begin ontsnap het aan die verarming en vernedering van die Eerste Wêreldoorlog en die Groot Depressie nie, het hy aangekondig dat sy Nasionaal-Sosialistiese regering ’n enorme bedrag geld aan Mercedes en Auto Union sou gee met die opdrag: Die Derde Ryk sál Europa se Grands Prix oorheers.
En dis presies wat gebeur het. Tussen Rudi Caracciola van Mercedes en Bernd Rosemeyer van Auto Union (die voorloper van Audi) was die Duitsers feitlik onoorwinlik. Dit het die res van Europa in sommige gevalle dekades gevat om in te haal op die tegnologie wat motors soos die Auto Union V16 Streamliner en die Mercedes-Benz SSKL moontlik gemaak het.
Die Britse motorjoernalis Jim Wiseman het ’n TV-reeks met die naam Hitler’s Supercars (https://www.channel4.com/programmes/hitlers-supercars) oor dié era gemaak, en in 2020 daaroor gesê: “Wat ek ... ewe interessant gevind het, was hoe die Nazi's – en veral [die Nazi-propagandabaas] Josef Goebbels – motorsport geneem het en dit omvorm het in ’n sport vir entoesiaste wat die [Duitse] volk agter hulle sou kon verenig.”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Toemaar, dis net ’n masjien wat jou siel uittrek
Elon: hoëpriester van pop culture
Plan B, as jy nie vanaand se Powerball wen nie
12 stukkies van die Chinese legkaart
Die outjie wat in die basement woon
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.