Plan B, ingeval jy nie vanaand se Powerball wen nie

TAAI TYE

Plan B, ingeval jy nie vanaand se Powerball wen nie

Een van die goue reëls van persoonlike finansies is om onder geen omstandighede ’n joernalis vir raad te vra nie. Neem dus WILLEM KEMPEN se wenke oor jou geldsake met ’n knippie sout (nog beter: ’n halwe knippie sout, dis goedkoper).

DIE storie word vertel van die man wat sy perd wou leer om sonder water klaar te kom. Hy het die perd toe elke dag ’n klein bietjie minder water as die vorige dag gegee in die hoop dat die dier die drinkery heeltemal sou afleer.

Die oomblik breek toe aan dat die perd sowaar ’n hele dag lank nie ’n druppel water kry nie. Sukses!

Maar helaas, net die volgende dag, daar vrek die perd. So naby, en tog .....

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.