×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
POLITIEKE NOTABOEK | Gwede is die nuwe one-man wrecking ball

VAN VLAGPAAL TOT TAALPAAL

POLITIEKE NOTABOEK | Gwede is die nuwe one-man wrecking ball

MAX DU PREEZ skryf oor drie verwoestende dowwerds in die kabinet, maar stem tog met een van hulle saam dat die Afrikaanse Taalmonument dalk maar sy naam kan verander.

Wat het van Sipho Nkosi geword?

TYDENS sy staatsrede in Februarie het pres. Cyril Ramaphosa met groot akklamasie aangekondig dat Sipho Nkosi, voorsitter van Sasol, gewese hoofbestuurder van Exxaro en president van die ou Kamer van Mynwese, aangestel is om burokratiese rompslomp drasties te sny.

Vier maande later sê die voorsitter van die Mineraleraad, Roger Baxter, dat dit rompslomp is wat voorkom dat R100 biljoen se beleggings in myne en hernubare energie nie 'n werklikheid word nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X