DIS geen geheim dat Suid-Afrika se huismark die afgelope twee jaar ’n oplewing in die kleine beleef het nie. Dis aangevuur deur histories lae rentekoerse en nuwe maniere van leef en werk as gevolg van die pandemie.
Wat minder bekend is, is die skuif in huiskooppatrone onder die land se kontantrykes en wat blyk uit die Africa Wealth Report 2022, wat onlangs deur die migrasiespesialiste Henley & Partners en die welvaartinligtingsfirma New World Wealth gepubliseer is.
Die verslag bied ’n omvattende 10-jaaroorsig van die luukse sektor in Afrika, insluitend besteding en beleggingstendense onder die vasteland se individue met ’n hoë netto waarde (HNWI's)...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.