Daar skryf John toe ’n barshou op die flank

HIERDIE IS EINTLIK ’N HULDEBLYK

Daar skryf John toe ’n barshou op die flank

Die waarheid is maar altyd ’n glibberige nommer. By hom kan mens natuurlik op die waarheid reken, sê TINUS HORN. Want wanneer hy aan die feite karring, is dit altyd ten gunste van die goeie ouens.

EK sien in die opskrifte die Stormers het die afgelope naweek een of ander ding gewen, maar ook nog nie heeltemal nie, so ek beperk die feesvieringe tot ’n paar glase dooswyn en ’n family-size-pak Doritos.

Kyk, in die joernalistiek moet mens altyd objektief bly. Vat nou maar 1987 se Curriebeker-eindstryd, Transvaal teen Noord-Transvaal op Ellispark. Transvaal het twee drieë teen nul gedruk … en 24-18 verloor. Naas het vier strafskoppe en vier skepskoppe oorgesit.

Dis mos verkeerd! Dit weet ek, want ek was destyds The Star in Johannesburg se rugbyskrywer...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.