Zondo: Wat nou moet gebeur

STAATSKAPINGSVERSLAG

Zondo: Wat nou moet gebeur

Wat kry jy as jy 'n skelm president, die Gupta-broers en 'n korrupte regerende party kruis? Hopelik 20 jaar tot lewenslank ... skryf NATASHA MARRIAN.

“THE moral arc of the universe is long, but it bends towards justice," het die Amerikaanse burgerregteleier Martin Luther King eens gesê. 

Suid-Afrikaners gaan sukkel om dít tans te glo. Die land het jare lank na geregtigheid gesmag ná die “nasionale trauma" van staatskaping, soos pres. Cyril Ramaphosa dit genoem het. 

Dit het lank geneem om die grootskaalse korrupsie en plundering van staatsinstellings te ontrafel. En dit het baie gekos: Raymond Zondo se kommissie van ondersoek na staatskaping het R1 biljoen gekos en byna vier jaar geduur. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.