SKRIFLESING en gebed saans het ons huis in golwe getref. Soms was dit elke aand, dan weer vir lang tye niks. Ek sou later besef dit was soos ’n barometer vir die geestelike weer in die huis, wat siklies gemanifesteer het, net soos atmosferiese weer.
Die reuk van die outydse kunsleer van die stoele waarby ons in ’n kring kniel, is al waarop ek kon konsentreer terwyl Pa inniglik bid. Die sitplekke nog warm, met ’n ligte dralinkie van spleet, sweet en whatnot. Waar moet die Here ’n sê inkry wanneer jou olfaktoriese fakulteit só onder skoot kom?
Maar wat nou regtig die hoogheidense van hierdie kristelike ritueel ontbloot, is die tablo: in ’n kring op die vloer om Ma se eetkamertafel, met die stoele weggeskuif en ons vyf met ons gesigte na buite en ons ane na binne, facing off met die blinde oog terwyl ons Jesus se beeltnis in die Kinderbybel voor die geestesoog probeer roep...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
TRANE EN OMMEKEER
Die Here is ’n wonderlike mens, meneer
FREDERIK DE JAGER onthou met deernis hoe maklik en gereeld ’n siel tot struikeling kan kom.
Deel
SKRIFLESING en gebed saans het ons huis in golwe getref. Soms was dit elke aand, dan weer vir lang tye niks. Ek sou later besef dit was soos ’n barometer vir die geestelike weer in die huis, wat siklies gemanifesteer het, net soos atmosferiese weer.
Die reuk van die outydse kunsleer van die stoele waarby ons in ’n kring kniel, is al waarop ek kon konsentreer terwyl Pa inniglik bid. Die sitplekke nog warm, met ’n ligte dralinkie van spleet, sweet en whatnot. Waar moet die Here ’n sê inkry wanneer jou olfaktoriese fakulteit só onder skoot kom?
Maar wat nou regtig die hoogheidense van hierdie kristelike ritueel ontbloot, is die tablo: in ’n kring op die vloer om Ma se eetkamertafel, met die stoele weggeskuif en ons vyf met ons gesigte na buite en ons ane na binne, facing off met die blinde oog terwyl ons Jesus se beeltnis in die Kinderbybel voor die geestesoog probeer roep...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Toe die lyn na bo afgesny word
Die dag toe Blydskap haar klere moes uittrek
Tussen die kerk en die klerekas
Vyf Franse moedersouse – en hul nageslag
Deel
-
Deel
Frederik de Jager
RubriekskrywerFrederik de Jager is oud-uitgewer, skrywer en aanbieder van skryfwerkwinkels